In my Blood

In my blood39 x 15 cmMixed media (ink, acrylic, stitching, chalk on reclaimed paper) We are connected through our bloodto our ancestors, to Mother Earth, to other species,to the past…

Continue ReadingIn my Blood

Encoded

"Encoded" Encoded in our DNA, encoded in our bloodIn the fingerprints of the rock...and mirrored in the shadows at sunset Lies the secrets of our ancestors The lessons we need…

Continue ReadingEncoded

Washed Away

Weggespoeldeur die gety se in-uit-veeUitgewisdeur die loop van tyd en gees Herinneringvan ‘n oomblik op die strandFluisteringvan ons lewe se kort bestaan Tusseninkan ons slegs hoop en bidRakelingsalles vir ‘n…

Continue ReadingWashed Away

Spore

Roste berbrokkel, Nessies vorm Hoogwatermerk, sonstilstandklipDie spoor in die landskap getuigSteeds van gister Spore en merke wat ‘n boodskap getuigRietsirkels deur wind se wieg gevee Gister oorbrug na more, in…

Continue ReadingSpore
Read more about the article landskap, hartland
Brandvlei, Northern Cape, South Africa, September 2015

landskap, hartland

landskap, hartlandvlaktes van gister se sond, wind en weeroopgevlek vir die toekoms se woeker en weetvan wild leef en stilweesen saamwees en lag strandland, swartskaapwegvee van spore deur wind se…

Continue Readinglandskap, hartland